3 Things I know about rugby…

Daar is sekere dinge wat jy net nie doen op die rugbyveld nie…

Kyk, ek is nou al wat mens sal noem ‘n “ou hand” op die rugbyveld. “I’ve been around the block”, soos die bleekbene sê, en daar is drie dinge wat jy nie op die rugbyveld doen nie. Nommer een: jy soek nie skoor met Bakkies Botha nie. Dan is jou bollie geboek. Nommer twee: jy lag nie vir die All Blacks se haka nie, en jy draai nie jou rug daarop nie. Dit is amper erger as om vir Bakkies om te krap. Bakkies sê self hy’s soos ‘n verstopte drein: doodstil, totdat iemand die blokkasie verwyder, dan’s daar pêrre! Nommer drie: Jy draf nie op die veld en “point” jou opponent nie. Nooit nie. NOOIT! Dan soek jy nie bollie nie, jy tender vir kak. En jy gaan dit kry. So seker soos wat die ref ‘n fout gaan maak!

Ou Brian Lima het nou al in vyf Wêreldbeker-toernooie gespeel, so hy behoort te weet. Wat die arme ding besiel het om vir Petoors te “point” gaan my rugbyverstand te bowe. En daarvan het ek baie. Maar dit is seker maar omdat die ou weet hy is nie meer die verskrikking wat hy was toe hy destyds vir klein Hougaard des moers ge-tackle het nie. ‘n Mens moet onthou om jou reputasie in jou toksak te los voor jy opdraf – as jy dit op die veld bring gaan iemand jou liberty en daardie reputasie begrawe!

Ons vriend Lima het toe gisteraand weer droombeelde gesien van die Hougaard-episode, en vir Petoors probeer “lima”. Wat ‘n trein-smash! Die een oomblik sien ek die ou trek skouerhoogte deur die lug, oppad om Springbok te tref soos ‘n goedgemikte kanonskoot. Die volgende oomblik toe moet die Samoane vir hom verduidelik hy’s in Frankryk, en nee, daar’s net vyf vingers aan die hand wat hy sien, nie vyftien nie!

Laat dit nou maar vir jou ‘n les wees, Brian! Têkkel nou maar ‘n paar Rose poertesnêrdus, maar moet in hemelsnaam nie iemand point nie! Next time is die skade dalk permanent!

DIE NAWEEK SE WEDSTRYDE

Net so vinnig my indrukke van die wedstryde wat nou reeds plaasgevind het: Frankryk sal hulle sokkies moet optrek, anders maak hulle dalk nie die kwarteindstryde nie. Argentinië lyk goed, maar sal nie ‘n bedreiging wees vir die SANZAR lande nie. Kanada, die VSA en Namibië skitter soos sterre! Ai – ek sou nog ‘n opskudding soooo geniet het!

Engeland moet seker maak hulle kry genoeg “photo ops” met die trofee voor die eindstryd, want hulle gaan daai koppie nie gou weer sien nie! Die All Blacks en Wallabies het goed gelyk, maar glad nie onoorwinlik nie. En ons… Ons was goed genoeg. ‘n Hele paar foute daar op regtervleuel (nê JP…), maar ons sal werk maak daarvan. Tog jammer van ou Jean wat oppad is huistoe, maar gelukkig join ‘n Bloubul ons, so dit is nie heeltemal ‘n tragedie nie (inteendeel…!). Eerder Wayne as een of ander Nataller of Vrystater…

RUGBYRAAI-KOMPETISIE

Ek het so vinnig deur die scores gegaan (en gesien ekself het damn naby aan die wentelling gekom…), en op hierdie stadium van die wedstryd lyk dit vir my HEIN is die gelukkige wenner van die R500-00 kontant. Nee maar geluk, man! Die uitslae sal bevestig word deur die blogkomitee, Platkop en Wimpie, en dan sal ons in verbinding tree met jou. Nogmaals geluk!

Die nuwe rugbyraai is nou amptelik oop vir Vrydag se wedstryd teen die Bleekbene, so julle kan julle tellings begin pos! Onthou – die wenner wen R500-00 in kontant! Laat waai met daai inskrywings!

Groete

Vic

PS: BOKKEEEEEEEE!!!!!!

122 Responses to “3 Things I know about rugby…”

  1. victormatfield Says:

    Bokke: 47 Bleekbene: 15

  2. Eben Says:

    Bokke 38 Bleekbene 19

  3. Ariana Says:

    Bokke 45 Bleekbene 17

  4. Shellie Says:

    Bokke 42 Bleekbene 21

  5. Annari Says:

    Bokke : 18 – Engeland 13

  6. Tina Says:

    BOKKE 25 – ENGELAND 10

  7. Tina Says:

    BOKKE 32 – ENGELAND 14

  8. WILHELM Says:

    SA 18 – Engeland 8

  9. boerinballingskap Says:

    Bokke 32

    Kakies 21

  10. Riaan Says:

    BOKKE – 27 ENGELSE – 18

  11. Paul Says:

    SA 35 – Ingelse 21

  12. Bertie Says:

    Bokke 36 – Engelse 24

  13. jaco Says:

    SA 32 Eng 12

  14. jaco Says:

    Suid Afrika 28 eng 10

  15. Dowwe Dolla Says:

    BOKKE 24- ENGLAND 13

  16. Robert Olivier Says:

    Bokke – 38

    Engeland – 23

  17. engel engelbrecht Says:

    Springbokke 42
    Ingelse bleekboude 18

  18. engel engelbrecht Says:

    springbokke 33
    blekes 18

  19. Tina Says:

    SA 36- Engeland 7

  20. marco Says:

    SA 26 – Eng 21

  21. Sproetjies Says:

    Bokke 40 – Bleekbene 12

  22. Marius Says:

    Bokke 32 – Ingelse 12. 4 Wilkenson strafskoppe as die wetter speel.

  23. Kokkewiet Says:

    SA 35 – Eng 20

  24. Tina Says:

    Bokke 46 – Engeland 21

  25. Hannelie Ferreira Says:

    Bokke 42 Engeland 24

  26. Hein Says:

    Bokke 37 Kakies 17

  27. Hein Says:

    Bokke 24 Kakies 12

  28. Tina Says:

    Bokke 45 – Kakies 23

  29. Tina Says:

    Bokke 21 – Kakies 15

  30. Suidwester Says:

    bokke 45 engeland 22

  31. Hein Says:

    Bokke 27 Kakies 17

  32. Beesbiltong Says:

    Bokke 44 Souties 23

  33. Jaques le Manse Says:

    Afrique du Sud 59
    Anglais 07

    I am from Frenche, and have the girlfriend girlfriend that can understand Afrique, who tells me the page writing.

  34. Greenleader Says:

    RSA 52 – 12 Souties

  35. Jester777 Says:

    Springbokke – 82 Bleekbene – 10

  36. Jester777 Says:

    Sorry… so pas gesien Schalk is af vir 4 wedstryde. Nuwe telling: Springbokke 70 . Bleekbene 3

  37. Tina Says:

    Bokke 48 – Engeland 12

  38. jaap Says:

    Hanskakies 22
    Kakies 12

  39. jeven Says:

    Bokke 36
    Engeland 17

  40. Hein Says:

    Bokke 41 Kakies 15

  41. Marita Says:

    Bokke 34
    Engeland 20

  42. Tina Says:

    BOKKE 32 – ENGELAND 28

  43. ICE Says:

    Springbokke – 28

    Engelse – 12

  44. Tina Says:

    BOKKE 25 – ENGELAND 9

  45. Jo-Ann Schou Says:

    SA 43 -Eng 19

    Goed so vir Lima – die wiel draai!

  46. Amanda Says:

    BOKKE – 65 – ENGELAND 21

  47. susan hugo Says:

    bokke 34 engeland 17

  48. jakie Says:

    Bokke – 18 Engeland 15

  49. Boegie Says:

    SA 21 – Engeland 18

  50. Eben Says:

    Bokke 63 – Engeland 18

  51. oopkop Says:

    Bokke 38 – Engeland 23

  52. Michelle Says:

    Bokke – 39, Engeland – 12

  53. Gustaf Says:

    Bokke 42 – Bleekbene 9

    Kom aan BOKKEEEEEE!

  54. Renier Says:

    Bokke 24 Kakies 19

  55. Edwin Says:

    Bokke 56 Ingelse 19

  56. Dellie Says:

    Bokke 36 Bleekbene 21

  57. Wanda Says:

    Bokke 52 – 13 Ingelse

  58. kaalvoetkind Says:

    Bokke 30 Engelse 12

  59. Tina Says:

    Bokke 49 – Engeland 25

  60. Wanda Says:

    Nie een van ons was reg nie… en nie een van ons gee seker om nie!! Tina se 36 – 7 was seker die naaste telling.

    Kom, skree almal saam met my: thirty-six… NUTH-THIIIIIING!!! :)

  61. Jo-Ann Schou Says:

    All Gold Telling!

  62. hennie Says:

    bokke 58 – tonga 10

  63. Wilhelm Says:

    Bokke 58 – Tonga 10

  64. Wilhelm Says:

    Skuus hennie. (7 verdoelde driee en 3 strafskoppe)

  65. Tina Says:

    Bokke 65 – Tonga 12

  66. ICE Says:

    Bokke – 60

    Tonga – 15

  67. Tina Says:

    Bokke 45 – 7

  68. Tina Says:

    Bokke 58 – Tonga 3

  69. Tina Says:

    BOKKE 79 – TONGA 22

  70. Tina Says:

    Bokke 52 – Tonga 16

  71. Chantel Says:

    wanneer kan ons raai-raai vir Tonga Game?
    ek soek ook biergeld … (;

    Bokke 68
    Tongies 6

  72. Eben Says:

    Bokke 38 Tonga 12

  73. Eben Says:

    Bokke 43 tonga 18

  74. Marlien Says:

    Nee wat ek glo nie tonga sal so hot speel nie! Ek raai Bokke 52 Tonga 8! Ek dink Tonga is so biki beter as die bleekbene!! Viva la bokke!!!!

  75. Tina Says:

    Bokke 43 – Tonga 22

  76. Tina Says:

    Bokke 48 – 15

  77. Marius Says:

    Bokke 44 – Tonga 16

  78. Tina Says:

    Bokke 42 – Tonga 8

  79. Tina Says:

    Bokke 50 – Tonga 7

  80. Hein Says:

    Bokke 88 Tonga 8

  81. Hein Says:

    Bokke 66 Tonga 16

  82. Tina Says:

    Bokke 49 – Tonga 0

  83. Shellie Says:

    Tina hou op so baie raaie raai man gee ons ook kans! (lol)
    Bokke 51 – Tonga 18

  84. Hein Says:

    Bokke 39 Tonga 9

  85. Hein Says:

    Bokke 42 Tonga 12

  86. eugene Says:

    sa 45 tonga 12

  87. jaco Says:

    sa 36 tonga 8

  88. jaco Says:

    sa 32 tonga 12

  89. Boegie Says:

    Bokke 120 – Tonga 10

  90. Boegie Says:

    Bokke 92 – Tonga 3

  91. Bulletjie Says:

    BOKKE – 64
    TONGA – 5

  92. boerinballingskap Says:

    Bokke: 49
    Eilandbewoners: 21

  93. Pieter Says:

    Bokke 53 – Tonga 12

  94. Pieter Says:

    Bokke 54 – Tonga 3

  95. Pieter Says:

    Bokke 82 – Tonga 10

  96. engel engelbrecht Says:

    bokke 48 toga 10

  97. engel engelbrecht Says:

    bokke 48 tonga 10

  98. Dellie Says:

    Bokke 38 Tonga 10

  99. Greenleader Says:

    Bokke 79 – 13 Tonga

  100. Pieter Says:

    Bokke 56 – Tonga 10

  101. Pieter Says:

    Bokke 56 – Tonga 18

  102. Tina Says:

    Bokke 39 – Tonga 10

  103. Melanie Says:

    Bokke 34 – Tonga 15

  104. Hein Says:

    Bokke 41 Tonga 11

  105. Hein Says:

    Bokke 36 Tonga 19

  106. DeeJay Says:

    Suid-Afrika 42 Tonga 13

  107. Tina Says:

    Bokke 47 – Tonga 10

  108. Tina Says:

    Bokke 40 – Tonga 12

  109. Pieter Says:

    Bokke 46 – Tonga 7

  110. Pieter Says:

    Bokke 55 – Tonga 8

  111. ANEL Says:

    Bokke 27 – Tonga 17

  112. ANEL Says:

    Bokke 22 – Tonga 3

  113. ANEL Says:

    Bokke 27 – Tonga 21

  114. Skaap Says:

    Bokke 73-12 Tonga

  115. Skaap Says:

    Bokke 65-18 Tonga

  116. Skaap Says:

    Bokke 92-16 Tonga

  117. Jo-Ann Schou Says:

    Bokke 39 – Tonga 6

  118. Bulletjie Says:

    Bokke – 45
    Tonga – 12

  119. Wanda Says:

    Gedog ek kom doen gou my pliggie en help vir Fake Vic kyk wie se telling reg is… maar lyk my ons het, nes die Bokke, bietjie vir Tonga onderskat. Niemand is eers naby nie. Weet nie hoeveel speling julle toelaat nie, maar die enigste een in die omgewing van 30 – 25 is seker Anel met 27 – 21. Ek kon natuurlik iets misgekyk het… is bietjie bewerig ná die amperse treinsmash teen Tonga!

  120. engel engelbrecht Says:

    Lyk my mens sal maar nouvandaan jou optimisme moet afskaal om by die swakker vertonings en tawwer spanne ,as teenstanders , aan te pas.
    Ons gatte het maar geknyp teen die einde van die stryd teen die Tongane soos Jake hulle noem.
    Sterkte voretoe.

  121. Steve Says:

    My Bloed is groen. Go Bokke! Ek is 100% agter die Bokke. My bekommernis is net dat daar so veel talent is wat die die politiek velore gaan word. Ons kan hulle nie terug hou as die kwota’s so volgehou word. Ek se laat dit natuurlik gebeer dan sal almal gelukig wees. Ek kan nie glo enige iemand sal wil speel net omdat hy die regte kleur of ras is. Daar is sou veel talent om van te kies.

  122. Belinda Geyser Says:

    Bokke 13
    Engelse 9

Leave a Reply