Jy kan hier na my amptelike profiel gaan kyk, maar Bakkies het dit sommer ge-”copy” en ge-”paste”, so besluit jy maar self. Bakkies verstaan van hierdie goed. Hy’s ‘n plumber, jy weet…

Nou ja, dit is die amptelike weergawe…
Wat dit nie sê nie, is dat ek ‘n blêddie goeie kaptein is, en die enigste Suid-Afrikaanse kaptein is wat al die Super 14-trofee bo my kop uitgestoot het. Ek sê jou – ek het nie ‘n clue hoekom hulle daai Nataller kaptein gemaak het van die Bok-span nie. Wil hulle die blêddie Wêreldbeker wen of nie?!


Augustus 19, 2007 at 7:24 vm
Whahaha… “daai bleddie Nataller”….
Augustus 20, 2007 at 9:24 vm
Victor, ek stem vir jou as kaptein, maar staan vir John by en ondersteun hom net ter wille van die beker. Jy verdien dit meer om kaptein te wees.
Augustus 20, 2007 at 2:19 nm
hey hey ek is a Shark ondersteuner, let;s live in peace bru
Augustus 21, 2007 at 5:58 vm
Net so vrou oppi maan, net so.
Augustus 21, 2007 at 12:04 nm
Hallo Victor
My hel ek het nie eers geweet van jou blog nie, toevallig raak gelees op ou Steve sin. Kyk in ons familie kry nie groter rugby ondersteuners nie en dan is ons nog blou bulle ook. Ek dink natuurlik John Smit is die grootste poepol as ek hom sien op die veld wil ek sommer nie meer rugby kyk nie, hy het net daai iets wat jou goed de donner in maak nog voor hy iets gese het. Ek het nog altyd gese Jy is Kaptein material deur en deur!
Jou blog is BAIE COOL! gaan beslis elke dag hier kom inloer!
Groete aan Bakkies
Groete
Karen
September 11, 2007 at 5:50 vm
Daar moet sulke brêkgatte soos jy oook wees.
Maar ons vergewe jou as jy die beker huitoe bring
September 11, 2007 at 5:53 vm
Jammer vir die spelfout, ek leer ook nog.
September 12, 2007 at 9:04 vm
Ja nee, jy slaan die spyker op die kop met daai ou Nataller!!
Victor 4 SA Captain!!
September 13, 2007 at 7:34 vm
Het Natal ‘n rugby span? VRYSTAAT…. ok eintlik is ek ‘n WP ou…VRYSTAAT!
September 19, 2007 at 7:58 vm
hi sit nou net en dink hoe oud laat jy my voel. Sien jy is gebore toe ek in matriek was. Wel moet sê, ek is ‘n Leeu ondersteuner, deur al die verloor en deur al die wen, wanneer dit ookal is. Staan bankvas agter die Springbokke!! Go get them!!
September 28, 2007 at 9:29 vm
Hi
Bly ons kan met iemand gesels wat betrokke is by die rugby. Ons is trots op julle en glo julle gaan die beker huistoe bring. Sterkte met die volgende wedstyd. Die blou bulle mis sy spelers verskriklik, nie dat ek omgee nie, want ek is ‘n Cheetah! Maar moenie worry, julle is my 2 de keuse. Ons wil net nooooooit weer die beker met julle deel nie. Hei, John is nie so “bad” ou nie man, los hom tog nou uit sodat hy kan konsentreer op sy game. O ja, jy skuld Steve Hofmeyr ‘n dankie, lyk my die meeste van ons het kennis geneem van jou blog op sy site.
Bokke bo!
Oktober 20, 2007 at 11:46 vm
Victor – jy is duidelik Afrikaans, maar vanwaar die Engelse van? Ek is sommer net geinteresseerd – want op wikipedia is jy onder die Engelse “notable” Suid-Afrikaners. Ek het regtig gedink jy is ‘n rooinek…..aangenaam verras moet ek sê!
Oktober 23, 2007 at 12:14 nm
Haai Victor, Ek wil baie geluk sê met jou goeie spel gedurende die WB. Jy is tops.
Ek sal graag ‘n foto met jou handtekening op wil hê as dit moontlik is.
November 1, 2007 at 9:26 vm
Hi Victor, ek dog ook jy is ‘n rooinek en is ook aangenaam verras! Vertel vir ons asseblief hoekom jy so ‘n Engelse van het?
November 7, 2007 at 12:35 nm
Hallo jy!!
September 8, 2008 at 1:38 nm
Dankie dat jy so goeie rolmodel vir kinders is
Mei 29, 2009 at 1:15 nm
John(Natal) is bollie. Jy lyk baie beter as hy en kan darm rugby speel en het meer verstand in n game se besluite. GO BULLE!!!