Die RWC2007 Bokgroep

Op hierdie blad sal ek en Bakkies foto’s en profiele pos van die hele groep wat Frankryk toe gaan.  Ons wag net dat al die opwarmingswedstryde agter die rug is, sodat ons kan sien watter poefters seerkry en by die huis gaan bly…

10 Responses to “Die RWC2007 Bokgroep”

  1. Da Mario Says:

    Nou ja toe, sal weer kyk as die res van julle weg is. ;)

  2. Boegie Says:

    Maak net seker dat Brian Habanna nie terugkom nie.

  3. Bok Says:

    Gans te min Proooooovince ouens daar – Peter Grant kan seker binnekort n oproepie verwag

  4. HANNES Says:

    Victor,

    Dit lyk of julle ook maar ‘n tawwe tyd het op die veld en van die veld.

    Sterkte met die World Cup en ek wens Jake wil nou vir eens en vir altyd die krippel Nataler huis toe stuur sodat hy die World Cup saam met ons in sy huis kan kyk en dat jy nou die Bokke kan stuur soos dit hoort, maar nou ja dit is seker nie ons besluit nie.

    Sterkte aan al julle manne wat regtig julle kant bring om SA Rugby se naam hoog te hou.

    Hannes

  5. Cathy Says:

    Hi Victor en Bakkies. Ek’s ‘n trotse bloubul en het jou blogs nou eers vir die eerste keer gelees en dit BAIE GENIET!. Ek gaan nou my man bel dat sy dag ook so positief kan draai!. Julle maak ‘n ou lekker glimlag!! :)

    Sterkte met die wereldbeker. Skryf nou bietije meer hier!!

    PS (Ek stim oor alles saam met jou oor die Nataller! *wink*)

  6. jaco Says:

    victor wat was die issue met die scrum?

  7. engel engelbrecht Says:

    Die issue met die skrum is “te veel bloubulle”
    Schalkie se krag word gemis.
    Hy moet die skrum laat vorentoe gaan en nog al die keerwerk ook doen.
    Province!!!!!!

  8. Stephanie Says:

    Hey Boegie leer eers die naam Bryan spel dan lewer jy weer kommentaar!

    Jou span was seker een van die baie wat al vertrap is deur Bryan se spoed… HA HA!

    Suur druiwe!

  9. Rupert Beukes Says:

    Dankie vir jou vars vrolike komentaar !!!!!!!
    Gat skop sal “average” wees SKOP EERDER 15 GATTE- – ROOINEK GATTE

  10. Reinette Botha Says:

    Baie geluk aan al die bokke en die hele bokspan. Trots op julle. Julle was puik. Ek kyk nie sommer rugby nie, want ek raak sommer kwaad as die spelers nie die bal kan uitgooi nie. Die agterlyn staan heeltyd en koud kry, terwyl die ander hul alies af speel op die grond. Dit is gewoonlik waar al die foute uitkom. Gee bietjie meer aksie, dan sal ek meer rugby kyk. Julle het nogtans goed gespeel in die WB eindstryd. Ek julle van my kantoorvenster af gestaan en dophou toe julle in Risikstraat gery het. Dit is net jammer dit het gereen en julle moes nat word, maar ons bly nog altyd trots op julle almal.

    Groete
    Reinette

Leave a Reply